You are viewing a single comment's thread from:

RE: That's all I can remember from std 4. Mabalel - Poem by Eugene Marais

in #truthlast year (edited)

Mabalel - (with apologies to Eugene Marais)

Mabalel het gaan water haal,
In ‘n seekoeigat in die ou Transvaal
Haar boude blink,
en haar poephol stink,
Terwyl sy vir haar brakkie wink.

O, Mabalel, jou swarte hel,
kan jy nie sien die krokkodel?
Wil jou met een sweepslag vel,
dat jy gat oor kop in die water hel?

In die seekoei gat lê die dood en loer
O, Mabalel jy’s in jou moer!

Meteens begin die bak te blaf
En krokkie skrik sy poephol af
Hy dink maar dis mos pure kak
Ek skrik my vrek vir die fokken brak
krokkie mik sy stert om die brak te straf
met ‘n wye sweepstert slag
Maar toe moes die krok in die water woel
Om die brak kak uit sy oë te spoel.

O, hoor net hoe die swarte meid
In haar doodsang roggel skuit
Toe krokkie haar op die groot toon byt
En sy hom met die emmer smyt.
Mabalel lê rieme neer
Haar kuite met die stront besmeer.

Toe Mabalel die wal uithol
Dryf uit die kuil ‘n dikke drol
Die krokkodel s’n of die meid?
Dit moet jy maar self besluit.