Sort:  

Gaan beslus op jou knoppie druk. Ek het so een of twee vrae. Dankie weer.

Nee man, ek kom nie reg nie.
Capture.PNG
Wys my asseblief waar ek verkeerd gaan.

Ek het jou request gekry en aanvaar. Het ook vir jou n boodskap gestuur.

Hi, ek het jou boodskap gesien, askies ek is net bietjie bedrywig die laaste twee dae. Ek sal weer in loer oor die naweek.