Sort:  

Baie dankie @flowergirl. Van waar is jy?

Ek is 'n Suid-Afrikaner, bly in Pretoria :)

Ek is ook in Pretoria. Was jy by laas jaar se event in Johannesburg?

Nee ek kon ongelukkig nie daar wees nie, ek moes werk, maar my pa @rynow was daar gewees

Ons gaan weer 1 hou hierdie jaar. Jy moet probeer kom :)

Laatweet net wanneer en waar en eks daar ;)

Will do :)