Sort:  

Ek is ook in Pretoria. Was jy by laas jaar se event in Johannesburg?

Nee ek kon ongelukkig nie daar wees nie, ek moes werk, maar my pa @rynow was daar gewees

Ons gaan weer 1 hou hierdie jaar. Jy moet probeer kom :)

Laatweet net wanneer en waar en eks daar ;)

Will do :)