My nominasie is vir die skepper van die Moneywise en Relationshipwise hulpbronne.
Sien hulle goeie werk hier http://lifewise.co.za/sys/home
Dit het soveel vir my beteken en dit het my lewe verander. Die meeste van wat ek weet het ek by Arno geleer en sal vir altyd dankbaar wees vir hom en sy familie. Dis mense wat ander mense help om die lewe te lewe in oorvloed.
Sien sy website en stem asseblief vir Arno, deur die "Upvote" te druk onder aan die stukkie.